Hoe om die indien van jou Belastingopgawe makliker te maak.
Papierwerk Die meeste van ons haat papierwerk, en gevolglik los ons dit totdat daar ‘n krisis is— soos wanneer die SAID vir jou een van daardie “dien asseblief ondersteunende dokumentasie”-briewe stuur. Aangesien die SAID van jou vereis om sodanige dokumentasie vir vyf jaar te hou nadat jou opgawe ingedien is, is dit ‘n goeie idee […]
Tyd vir indien van trust belastingopgawes

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) het met wysigings sy vermoëns verbeter om die inligting oor trusts, hul voordelige eienaars, “diegene wat finansieel kan baat”, (ultimate beneficial owners) en verdelings wat gemaak en verklaar word aan begunstigdes, na te gaan en te kruisverwys. SARS het onlangs belasting praktisyns en trustees in kennis gestel van veranderinge aan die […]
Belasting op huurinkomste

Wat is huurinkomste? Indien ‘n individu ‘n eiendom verhuur (gewoonlik residensiële akkommodasie) en huurinkomste daarvoor ontvang, sal die bedrag ontvang onderhewig wees aan inkomstebelasting. Residensiële akkommodasie kan insluit: vakansiehuise bed-en-ontbyt instellings gastehuise die huur van ‘n gedeelte van jou huis, ‘n kamer of ‘n tuinwoonstel woonhuise, en ander soortgelyke residensiële Hoe word belasting op huurinkomste […]
Die aanstelling van ‘n Eksekuteur
By die opstel van jou Testament is een van die besluite wat jy moet neem, dié van die aanstelling van ‘n eksekuteur. ‘n Eksekuteur neem beheer oor jou finansiële sake en verseker dat uitvoering aan jou wense volgens jou testament gegee word na jou afsterwe. Dit noodsaaklik dat ‘n mens die omvang van die eksekuteur […]
Waarna om te kyk wanneer u ‘n BTW-faktuur indien
Alle belastingpligtiges wat deur ‘n BTW-verifikasie van SARS gegaan het, weet hoe frustrerend die vertragings op inset-BTW-terugbetalings kan wees wanneer ondersteunende dokumente nie aan die vereistes vir ‘n geldige belastingfaktuur voldoen nie. Hieronder herbesoek ons ‘n paar van die nodige sleutelelemente om behoorlike nakoming in hierdie verband te verseker. Die BTW-wet identifiseer verskillende transaksies wat […]
Oudit van jou belasting profiel
Belastingpligtiges wat van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se elektroniese indiening stelsel (of soos dit algemeen bekend staan, eFiling) gebruik maak, sal weet dat, benewens geskiedenis van inkomste opgawes, BTW, LBS, ‘n beduidende hoeveelheid persoonlike en maatskappy inligting op die platform gestoor word. Dit sluit inligting in soos bankbesonderhede, fisiese adres van ‘n persoon, e-posadresse en relevante […]
Pasop vir onverwagte belasting aanspreeklikheid
Belastingbetalers met veelvuldige bronne van inkomste is dikwels verras wanneer hul belasting aanslag aandui dat hulle geld aan SAID verskuldig is. As jy inkomste uit verskillende bronne verdien wat annuïteite van verskeie verskaffers insluit, of as jy ander verskillende bronne van inkomste soos ‘n salaris, huurinkomste of rente inkomste verdien, mag jy in wees vir […]
HOE U BELASTING OP SKOOLGELD KAN BESPAAR
In ons trae ekonomiese omgewing – met nominale salarisverhogings en toenemende werksverliese – is die meeste Suid-Afrikaners op soek na maniere om hul uitgawes en hul belastinglas te verminder. Een so ’n metode is die belastingverligting wat ingevolge Artikel 10(1)(q) van die Inkomstebelastingwet aan werknemers voorsien word. Die norm is dat werknemers hul inkomste na […]
DIE GEVOLGE VIR INKOMSTEBELASTING VAN ’N VERANDERING VAN VOORNEME IN DIE WYSE WAAROP BATES GEHOU WORD
Die onderskeid tussen bedrae van ’n kapitale aard wat ontvang word in teenstelling met ontvangste van ’n inkomste-aard, is noodsaaklik vir inkomstebelastingdoeleindes. Nie-kapitaalbedrae wat ontvang word, soos uit die verhandeling van handelsvoorraad, is onderhewig aan belasting teen ’n hoër effektiewe koers vergeleke met kapitaalwinste. Die primêre voorneme met die aanskaf van ‘n bate is in […]
SKENKINGBELASTING: WIE, WAT, WAAR EN HOE?
Is jou kennis genoegsaam oor skenkingsbelasting? Dink jy dalk daaraan om ń familielid finansieel by te staan, of om ń kind te help met ń deposito vir die aankoop van ‘n huis of motorvoertuig? Voor jy die transaksie aangaan is daar ń paar dinge wat jy in gedagte moet hou wanneer dit by ń skenking […]