JOU LEWENDE HAWE VOER JAN TAKS
Die gesegde lui, daar is net twee dinge in die lewe wat seker is: die dood en belasting. Die twee loop dikwels hand-aan-hand en beide is (ongelukkig) onafwendbaar. Die wysiging van artikel 9HA van die Inkomstebelastingwet, Nr. 58 van 1962 (“die Wet”) het ’n negatiewe implikasie vir enige boer wat ’n vorm van lewende hawe […]
ADMINISTRATIEWE OORTREDINGSBOETES VIR UITSTAANDE KORPORATIEWE INKOMSTEBELASTINGOPGAWES
Oor die algemeen moet alle geregistreerde maatskappye binne 12 maande na die einde van die maatskappy se finansiële jaareinde korporatiewe inkomstebelastingopgawes (CIT) indien. Dit is van toepassing op alle maatskappye wat in Suid-Afrika gevestig is, wat broninkomste in Suid-Afrika ontvang of wat ’n permanente onderneming of ’n tak in Suid-Afrika in stand hou. Op 29 […]
2018: ’N JAAR IN BELASTING
Ons kyk terug op sommige van die belangrike hoogtepunte (en laagtepunte) van die 2018 belastingjaar. Davis-belastingkomitee handel sy werk af Die Davis-belastingkomitee (DBK) is in 2013 aangestel deur die Minister van Finansies om die rol van die belastingstelsel in die bevordering van inklusiewe ekonomiese groei, werkskepping, ontwikkeling en fiskale volhoubaarheid, te ondersoek. Die komitee het […]
SPERDATUMS VIR INDIVIDUE EN ADMINISTRATIEWE BOETES
Die belastingseisoen het op 1 Julie 2018 oopgemaak en die sperdatums vir die huidige belastingseisoen is as volg: Tipe belastingpligtige Kanaal Sperdatum Alle belastingpligtiges Per hand by ’n SAID-tak 21 September 2018 Nie-voorlopige betaler eFiling of per elektroniese indiening by ’n SAID-tak 31 Oktober 2018 Voorlopige betaler eFiling 31 Januarie 2019 ’n Administratiewe boete word gehef in terme van artikel 210 van die Wet op Belasting Administrasie (hierna “die Wet”). Die Wet beskryf verskeie soorte nie-nakoming wat vaste administratiewe boetes tot gevolg het. Tans word boetes slegs vir laat of nie-indiening van belastingopgawes gehef. Enige belastingpligtige wat nie hul opgawe indien nie sal beboet word. Boetes kan wissel van R250 tot R16 000 per maand vir elke maand wat die nie-nakoming voortduur tot ’n maksimum van 35 maande. Die bedrag van die boete word bepaal deur die belastingpligtige se belasbare inkomste. Belasbare inkomste vir die voorafgaande jaar (laaste opgawe ingedien) Boete Aangeslane verlies […]
SAID VERIFIKASIES, OUDITS – WANNEER, HOEKOM EN WAT OM TE DOEN
Om geselekteer te word vir verifikasie en geselekteer te word vir ’n oudit, is twee verskillende prosesse. Verifikasie: Sodra u belastingopgawe ingedien is, mag dit geselekteer word vir verifikasie. ’n Verifikasie behels ’n vergelyking tussen die inligting op u belastingopgawe en die finansiële rekords en ander ondersteunende dokumente, om te verseker dat die inligting wat […]
BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN DIE JAARLIKSE UITSLUITING
Die 2018-belastingseisoen is in volle swang en dit is die moeite werd om na ’n algemene dwaling aangaande die vasstelling van kapitaalwinsbelasting vir individuele belastingbetalers en veral die rol van die “jaarlikse uitsluiting”, te kyk. Deur te verseker dat die jaarlikse uitsluiting akkuraat toegepas word soos bepaal in die Agtste Bylae tot die Inkomstebelastingwet[1], veral […]
AFTREKBAARHEID VAN RENTE VIR NIE-HANDELDRYWENDE INDIVIDUE
Die SAID se Praktyknota 31.2 (PN31.2) bepaal dat ’n persoon by magte is om rente wat betaal is af te trek, selfs as die persoon nie ’n geldskieter is of enige ander bedryf beoefen waar die rentekoste aangegaan is in die produksie van ander rente wat verdien is, in die mate dat dit nie die […]
REËLS VIR SKULDVERMINDERING: NUWE BELASTINGBETALERSVRIENDELIKE WYSIGINGS WORD VERWAG
Die Suid-Afrikaanse Inkomstebelastingwet bevat ’n aantal reëls wat aanleiding gee tot knellende belastinggevolge wanneer ’n belastingbetaler se skuld kwytgeskeld word. Hierdie reëls was in onlangse jare die onderwerp van omvattende wetgewende wysigings. Tydens die 2018-begrotingsproses het die Nasionale Tesourie aangedui dat hulle bewus was van onbedoelde belastinggevolge wat voortspruit uit hierdie nuwe skuldverligtingsreëls in die […]
OMHEINING VAN VERLIESE (ARTIKEL 20A) VIR NATUURLIKE PERSONE
Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste verminder deur verliese uit sekondêre handel te gebruik. Artikel 20A vervang altans nie artikels 11(a) en 23(g) nie. Alle uitgawes wat nie volgens artikel 11(a) kwalifiseer nie of wat […]
VAT RATE INCREASE FROM 14% TO 15% – HOW TO COMPLETE THE VAT201
The Minister of Finance announced a VAT rate increase from 14% to 15% effective 1 April 2018 in the 2018 Budget Speech. To assist you in preparing your VAT return (VAT201) submission, the South African Revenue Service (SARS) would like to bring the following to your attention: The new tax fraction applicable from 1 April 2018 […]