Wat belastingbetalers moet weet oor die nuwe onderskattings boete-reëls
Die onderskatting-boete reëls in Suid-Afrika het amptelik verander, en belastingbetalers en belasting adviseurs moet seker maak hulle verstaan die nuwe landskap. Op 1 April 2026 is die Tax Administration Laws Amendment Act, 2026 (2026 Amendment Act) gepubliseer, met beduidende implikasies vir die ‘bona fide onbedoelde fout’ onderskatting boete-uitsluiting. Hierdie veranderinge is belangrik; die Suid-Afrikaanse Inkomstediens […]
Hereregte
Hereregte is die belasting wat jy betaal wanneer jy eiendom in Suid-Afrika koop. Dit is van toepassing op onroerende eiendom en sekere vaste regte, soos langtermyn huurkontrakte. As die koper is jy verantwoordelik om dit binne ses maande na ondertekening van die koop aanbod te betaal. ‘n Duidelike begrip van hoe Hereregte bereken word, wanneer […]
Set-Off of Assessed Losses, and Ring-Fencing
Unless you’re at the 45% marginal tax rate, most losses can be set off against other income. If a person is not at the maximum marginal tax rate, can they opt to have their taxable loss from their sideline business, e.g. bookkeeping, offset against the taxable income from normal employment (on which they pay PAYE) […]
Hoe om die indien van jou Belastingopgawe makliker te maak.
Papierwerk Die meeste van ons haat papierwerk, en gevolglik los ons dit totdat daar ‘n krisis is— soos wanneer die SAID vir jou een van daardie “dien asseblief ondersteunende dokumentasie”-briewe stuur. Aangesien die SAID van jou vereis om sodanige dokumentasie vir vyf jaar te hou nadat jou opgawe ingedien is, is dit ‘n goeie idee […]
Kubermisdaad – Maak dood seker voor jy betaal
Kubermisdaad word meer gesofistikeerd. Deur besigheid e-posse te onderskep, bedrieg hulle jaarliks miljarde rande suksesvol. Hoe werk dit? Die huidige regs presedent bepaal dat die persoon wat die betaling maak, verantwoordelik is vir die verifiëring van die rekening besonderhede. As jy nie hierdie besonderhede geverifieer het nie, kan jy steeds aanspreeklik wees vir die wettige […]
Nuwe verwikkelinge by SARS
SARS het onlangs sekere stelsel en administratiewe wysigings aan hul stelsels aangebring wat alle belastingbetalers raak. Belastingbetalers ontvang nou kennisgewings en afskrifte korrespondensie van enige en alle interaksies tussen ons as u belasting praktisyn en SARS. Alle korrespondensie word steeds aan ons as belasting praktisyns gestuur, maar die belastingpligtige ontvang ook ‘n afskrif. Geen opgawes […]
SARS het toegang tot jou bankrekening
Verskille tussen verklarings in jou finansiële state/belasting opgawe en deposito’s op jou bankrekening kan addisionele belasting en boetes tot gevolg hê. Deur sy inkomste-invorderings instrumente op te skerp, het die SARS in die laaste tyd vereis dat verskeie belastingbetalers moet verduidelik waarom die inkomste wat in hul inkomstebelastingopgawe en finansiële state verklaar is, nie ooreenstem […]
Nuwe verpligtinge van Trustees

Die Suid-Afrikaanse landskap ontwikkel voortdurend, gedryf deur veranderende regulasies sowel as opkomende tendense. Onlangse wysigings aan die FICA Wet (“FICA”) het nuwe verpligtinge teweeggebring waarvan trustees, bewus moet wees. Die veranderinge aan FICA (definiëring van verantwoordbare instellings), effektief vanaf 19 Desember 2022, het ten doel om nakoming te verbeter en geldwassery en die finansiering van […]
Thinus, baie welkom by die DTvdH familie
Thinus le Roux het onlangs by Du Toit van den Heever aangesluit as ‘n bestuurder in die Kakamas kantoor. Thinus matrikuleer in 2012 onder die top 10 in sy klas in Hoërskool Martin Oosthuizen – Kakamas en verwerf daarna sy Bacc Hons graad aan die Pukke in 2016 en voltooi suksesvol sy GR (SA) eksamens […]
BELASTINGVRYSTELLING OP BUITELANDSE INKOMSTES
Agtergrond Artikel 10(1)(o)(ii) bied verligting aan belastingbetalers deur nie op buitelandse indiensnemingsinkomste (“employment income”) belas te word nie aangesien die buitelandse maatskappy reeds LBS / belasting op daardie inkomste aftrek. Daar is egter sommige lande waar hul eie belastingwette bepaal dat geen belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste afgetrek word nie. Die effek daarvan is dat sekere […]