Thinus, baie welkom by die DTvdH familie

What is an Information Officer and what does POPI require from them?
January 14, 2021
SARS se gesag om ‘n bank as invorderingsagent aan te stel
February 19, 2021

Thinus le Roux het onlangs by Du Toit van den Heever aangesluit as ‘n bestuurder in die Kakamas kantoor.

Thinus matrikuleer in 2012 onder die top 10 in sy klas in Hoërskool Martin Oosthuizen – Kakamas en verwerf daarna sy Bacc Hons graad aan die Pukke in 2016 en voltooi suksesvol sy GR (SA) eksamens in 2020. Thinus voltooi sy klerkskap by ‘n medium grote firma in die Kaap waar hy waardevolle ondervinding in Oudit, Rekeningkundige en Belasting opdoen as Oudit bestuurder van die firma se grootste kliënte portfeulje.

Thinus, baie welkom by die DTvdH familie. Ons sien uit om ‘n langpad saam met jou te stap.