Skip to main content

DTVDH

VOORLOPIGE BELASTING WANNEER U EIENDOM VERKOOP WORD

Die voorlopige belasting-regime funksioneer as ‘n deurlopende kontantvloeimeganisme ten gunste van die Regering waarvolgens belasting voorlopig betaal word op inkomste verdien in afwagting op die finale belastingaanspreeklikheid wat bereken word wanneer ‘n persoon finaal vir inkomstebelasting aangeslaan word. Wanneer ‘n persoon vir voorlopige belasting geregistreer is, word daar vereis dat vooruitskattings van belasbare inkomste sesmaandeliks […]

NON-EXECUTIVE DIRECTORS’ REMUNERATION: VAT AND PAYE

Two significant rulings by SARS, both relating to non-executive directors’ remuneration, were published by SARS during February 2017. The rulings, Binding General Rulings 40 and 41, concerned the VAT and PAYE treatment respectively to be afforded to remuneration paid to non-executive directors. The significance of rulings generally is that it creates a binding effect upon […]

BELASTINGBOETES: ONDERSTELLINGSBOETES IN DIE WET OP BELASTINGADMINISTRASIE

Die Wet op Belastingadministrasie, 28 van 2011, het die idee van “onderstellingsboetes” wat op ‘n persentasiegrondslag gehef word, ingevoer. Die boetes word gehef afhangende van watter gedrag deur die belastingbetaler geopenbaar word en word ingedeel volgens die  onderstaande tabel wat in artikel 223(1) vervat is: Dit is nie duidelik hoe ‘n belastingbetaler se gedrag geklassifiseer […]

REËLS VIR VOORLOPIGE BELASTING

Met die aanbreek van die voorlopige belasting-seisoen is dit belangrik om die reëls met betrekking tot die beraming van u inkomste in gedagte te hou. Die betaling vir voorlopige belasting moet voor of op die vervaldatum van 28 Februarie 2017 deur SAID ontvang word, anders mag SAID boetes en rente oplê. Belangrike reëls met betrekking […]

BTW EN GEMEENREGTELIKE DIEFSTAL

‘n Onlangse beslissing het belangstelling gewek in die kwessie of belastingbetalers wat in gebreke bly om die korrekte bedrag aan BTW oor te betaal, bo en behalwe ander statutêre misdrywe wat deur die Wet op BTW, 89 van 1991, voorgeskryf word, ook van gemeenregtelike diefstal aangekla kan word. In Director of Public Prosecutions, Western Cape […]

SAID REIK NUWE BESLISSING UIT OOR DOKUMENTÊRE VEREISTES VIR BTW-DOELEINDES

In Februarie het die South Atlantic Jazz Festival (Pty) Ltd suksesvol by die Volle Regbank van die Wes-Kaapse Hooggeregshof geappelleer teen ‘n uitspraak van die Belastinghof (gerapporteer as ABC (Pty) Ltd v CSARS [2015] ZAWCHC 8). Hierdie uitspraak het gehandel oor dokumentêre bewys wat deur die Kommissaris van die SAID vereis word ter stawing van […]

NULKOERS-BTW VERDUIDELIK

Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) word tans tipies gehef teen 14% op alle belasbare voorraad of dienste wat deur geregistreerde BTW-ondernemers gelewer word. Belasbare voorraad sluit vrygestelde voorraad, soos die verskaffing van finansiële dienste, residensiële eiendom of opvoedkundige dienste, in. (Kyk artikel 12 van die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde, 89 van 1991). Waar […]

ASSETS HELD AS SECURITY BY SARS WHEN A COMPANY IS BEING LIQUIDATED

The KwaZulu-Natal High Court previously granted an application brought by Van der Merwe and others (acting as liquidators) requiring the Commissioner for the South African Revenue Service to release certain assets held by him under his control in a customs warehouse. The assets in question were being held by the Commissioner as security for payment […]

BELASTINGSEISOEN 2016: SPERDATUM VIR NIEVOORLOPIGE BELASTINGBETALERS

Baie van ons kliënte is nie geregistreer as voorlopige belastingbetalers nie en dit word ook nie van hulle vereis nie. Hierdie nievoorlopige belastingbetalers moet egter kennis daarvan neem dat hul jaarlikse belastingopgawes (vir die aanslagjaar 2016 wat op 29 Februarie 2016 geëindig het) binnekort ingedien moet word, en nie eers op 31 Januarie 2017 soos […]

NAKOMING VAN DIVIDENDBELASTING

Ons kliënte sal bewus wees daarvan dat Dividendbelasting die ou Sekondêre Belasting op Maatskappye (SBM) effektief reeds op 1 April 2012 vervang het. In kort was die SBM maatskappybelasting wat bereken is as ‘n faktor van dividende wat deur daardie maatskappy verklaar is. Die regime was egter ietwat uit voeling met internasionale neigings (wat ook […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X