Skip to main content

DTVDH

NAKOMING VAN DIVIDENDBELASTING

Ons kliënte sal bewus wees daarvan dat Dividendbelasting die ou Sekondêre Belasting op Maatskappye (SBM) effektief reeds op 1 April 2012 vervang het. In kort was die SBM maatskappybelasting wat bereken is as ‘n faktor van dividende wat deur daardie maatskappy verklaar is. Die regime was egter ietwat uit voeling met internasionale neigings (wat ook […]

PERSOONLIKE DIENSMAATSKAPPYE

Belastingbetalers wat natuurlike persone is en ‘n salaris verdien, het baie min items van uitgawe beskikbaar wat hulle mag aftrek vir inkomstebelasting doeleindes (Afdeling 23[m] van die Wet op Inkomstebelasting, 58 van 1962). Oor die algemeen is die aftrekkings wat salaristrekkers vir inkomstebelasting doeleindes mag eis beperk tot onder andere bydrae tot aftreefondse, skenkings aan […]

ERNSTIGE VOORLOPIGE BELASTINGBOETES OP ONDERBERAMING VAN INKOMSTE

Voorlopige belastingbetalers is gewoonlik daardie belastingbetalers wat inkomste uit ’n ander bron as ‘n salaris verdien. LBS word dus nie op ‘n maandelikse basis van daardie ander bronne van inkomste afgetrek en aan die SAID oorbetaal nie. Soos die geval is met LBS vorm voorlopige belasting ‘n kontantvloeimeganisme na die Nasionale Tesourie waardeur voorafbetalings van […]

“MOET WEET” INLIGTING RONDOM SARS SE DIESELTERUGBETALINGS

INLEIDING Hierdie dokument bevat ‘n stel riglyne wat uit ervaring met baie werklike dieseloudits, sowel as intensiewe gesprekke met SARS-amptenare tydens inligtingsessies, saamgestel is deur Afriklok. Dit is nie bedoel om as regsadvies te dien nie, maar as praktiese riglyn vir die hantering van u dieselrabat-eis. As u gehoor gee aan die vereistes in die […]

SKENKERSBELASTING

Skenkersbelasting word gehef in terme van Afdeling 54 van die Wet op Inkomstebelasting, 58 van 1962 (“Inkomstebelastingwet”). Die belastingkoers is tans 20% en word gehef op die waarde van enige eiendom wat deur Suid-Afrikaanse inwoners geskenk word. Die belasting word op die skenker gehef, alhoewel die Inkomstebelastingwet ook daarvoor voorsiening maak dat die belasting in […]

VERSOEK TOT OPSKORTING VAN BETALING

Die “betaal nou, argumenteer later” reël wat vervat is in Afdeling 164 van die Wet op Belastingadministrasie, 28 van 2011, vereis van belastingbetalers om enige belasting verskuldig in terme van ‘n belastingaanslag te betaal, ongeag of die betrokke belastingaanslag deur die belastingbetaler betwis word. Met ander woorde – en soos die naam voorstel – selfs […]

ZERO RATED VAT: EXPORTS AND SERVICES TO FOREIGNERS

It is often confusing to determine when to charge Value Added Tax (VAT) on goods or services at zero rate (0%) instead of the standard rate of 14%. Below are some basic examples to illustrate the charging of the correct rate by South African VAT vendors. These are general illustrations and it is prudent to […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X