Skip to main content

DTVDH

VASTE EN VERGOEDENDE REISTOELAES

By die bepaling van die beste vergoedingspakket vir reisende werknemers, oorweeg Suid-Afrikaanse werkgewers en werknemers voortdurend die voordele van ’n reistoelaag, ’n vergoedende reistoelaag of albei. Vir hierdie doel word die werknemersbelasting (“LBS”) en inkomstebelastinggevolge van hierdie twee toelaes hieronder in meer besonderhede uiteengesit. ’n Reistoelaag is ’n toelaag wat deur die werkgewer aan die […]

GELDIGHEID VAN VOETSTOOTSKLOUSULES ONDER DIE WET OP GEBRUIKERSBESKERMING

Die tradisionele voetstootsklousule wat kragtens die gemene reg aanspreeklikheid van die verkoper vir enige gebreke in die goedere wat deur hom of haar verkoop word, uitsluit, het dikwels die verbruiker in ’n onbenydenswaardige posisie geplaas waarvoor hy/sy geen remedie gehad het nie. Hierdie besorgdheid oor gebreke is vererger waar tweedehandse goedere verkoop is, veral as […]

WHAT SHOULD YOU CONSIDER WHEN INVESTING IN A BUSINESS

You have worked hard for many years, and have finally saved enough funds and mustered the courage to take the big leap that you have been dreaming about for such a long time… you are going to invest in your own business. You have found the perfect business and is excited about your new journey, […]

CRYPTOCURRENCY

Cryptocurrency and blockchain has been the hot topic in the media the past year. It is a concept that few truly understand, and could change the future for everyone in a major way. But what is cryptocurrency and blockchain? Per the online dictionary: A cryptocurrency is a digital currency in which encryption techniques are used […]

BESTE REKENINGKUNDIGE PRAKTYKE VIR KLEIN BESIGHEDE

Wanneer dit kom by die welsyn van ’n besigheid, is rekeningkunde bo-aan die lys. Sonder behoorlike rekeningkunde, loop ’n besigheid die risiko om alles te verloor. Die volgende is ’n paar beste praktyke, wat noodsaaklik is vir besighede om van kennis te neem. Merk dit eerste op jou lysie af Behoorlike rekeningkunde moet van die […]

EXPANDING THE CONTROLLED FOREIGN COMPANY REGIME

We have previously reported on the “controlled foreign company” (“CFC”) regime as contained in section 9D of the Income Tax Act, 58 of 1962. Briefly again, that section seeks to impute the taxable income of a CFC into the hands of its South African tax resident shareholder. A CFC is in essence a foreign company […]

RENTEVRYE LENINGS AAN DIREKTEURE

Maatskappye verskaf heel dikwels rentevrye of laerente lenings aan ‘n direkteur. Dit manifesteer óf as ‘n ware aansporing of voordeel aan daardie direkteur (meestal die geval in groter korporatiewe omgewings) óf in klein besighede in die plek van salarisse wat verskuldig is. Laasgenoemde is veral die geval waar ‘n gade of familietrust die aandele besit […]

INTEREST FREE LOANS CROSS BORDER

A consideration of the tax consequences of interest free loans will be incomplete if not also considered in the context of interest free debt funding being provided cross-border. Typically, when “cheap debt” is encountered it is in the form of low interest or interest free loans being provided to related parties (or “connected persons” as […]

RENTEVRYE LENINGS EN TRUSTS

Die onlangse invoering van Afdeling 7C tot die Wet op Inkomstebelasting1 het die belasting van trusts, en spesifiek die befondsing daarvan, opnuut onder die soeklig geplaas. In kort, Afdeling 7C beoog die heffing van skenkingsbelasting op lenings verskuldig deur trusts aan verbonde partye (tipies die begunstigdes of maatskappye wat dit beheer). Tot die mate waartoe […]

INTEREST FREE LOANS WITH COMPANIES

The latest annual nation budget presented in Parliament proposed the dividends tax rate to be increased with almost immediate effect from 15% to 20%. The increased rate brings into renewed focus what anti-avoidance measures exist in the Income Tax Act[1] that seeks to ensure that the dividends tax is not avoided. Most commonly, the dividends […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X