Skip to main content

DTVDH

How blockchain will change the future of business

Unless you’re an avid fan of cryptocurrency and trading in Bitcoin or Ethereum, you’ll be forgiven for not having a clue about what blockchain is or does. However, chances are that you’ve come across the word more and more frequently in the past five years. As with many things that gain prominence throughout the years, a point eventually arrives where not speaking about […]

10 wenke vir uitstekende kontantvloeibestuur

Sit jy? Kom ons deel ‘n skrikwekkende statistiek met jou. In ‘n verslag wat FinFind in November 2020 gepubliseer het, is daar bevind dat 42,7% van klein sakeondernemings in Suid-Afrika gedwing is om gedurende die eerste 5 volle maande van die nasionale inperking te sluit. Die navorsingsdata bestaan uit ‘n opname van 1489 besighede regoor […]

Hoe om nie aanlyn skade te ly nie

Aangesien baie van ons deels (party van ons feitlik heeltyds) digitaal werk, is dit nie meer onwaarskynlik om bedrog teen te kom nie. Met werk van die huis af het hierdie risiko vertiendubbel, wat beteken dat persoonlike en besigheidsdata ‘n groeiende bron van kommer is. Hieronder is ‘n paar top wenke om veiliger aanlyn te […]

Test your knowledge on cybersecurity

How well are you equipped for handling cyber threats to your business? Take the quiz below to test your knowledge on cybersecurity.   1. You just received an email from a client telling you to attend to an urgent financial matter with a link to help you. Do you… ? a.) Click the link provided […]

Diedie skaal af

Die bestuurder van Du Toit van den Heever op Kakamas, Diedie Esterhuysen, het onlangs die besluit geneem om af te skaal. Diedie skryf as volg: “Goeie dag familie, vriende en sakevriende, dit is soos ek u graag wil aanspreek. Daar kom ’n tyd in elke persoon se lewe om te begin werk en ’n tyd […]

Die Praktiese Implikasies van die POPI-wet wat jy dalk nog nie oorweeg het nie

Vandat die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, of POPI-Wet, in werking getree het op die 1ste Julie 2020, het vele besighede reeds opnuut begin besin oor hoe hulle persoonlike inligting stoor en gebruik. Die Wet mag moontlik ‘n nuwe las plaas op klein besighede wat al vir jare lank dieselfde beginsels gebruik het […]

The Practical Implications of the POPI Act You May Not Have Considered

Since the POPI Act came into effect on the 1st of July 2020, many businesses have had to rethink the way that they use and store information of individuals. In some ways, it may place a burden on some small business who have been using the same tactics for years to engage with clients and potential clients. […]

How your business can do more by doing less

If there is anything that the time of COVID-19 has taught us, it is that technological preparedness is an essential part of running any business. In the past few months, many businesses that did not have the necessary infrastructures in place have struggled to keep up with their competitors who did. The adaptation of technology in the business space has become more prevalent in the past few […]

OORDRAG VAN GENOTEERDE AANDELE NA ’N KOLLEKTIEWE BELEGGINGSKEMA IN RUIL VIR ’N DEELNEMENDE BELANG

Baie saketransaksies word ingevolge Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet aangegaan. Die Artikel laat in wese die oordrag van ’n bate deur ’n persoon aan ’n maatskappy toe, in ruil vir ekwiteitsaandele in daardie maatskappy, wat belastingneutrale transaksies moontlik maak.   Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het onlangs Bindende Private Beslissing 339 uitgereik rakende ’n transaksie waarin genoteerde aandele na ’n kollektiewe beleggingskema (GOS) […]

KOM ONS KYK TERUG NA KORPORATIEWE BEHEER

Die einde van 2019 het aangebreek. Ons het dit dus goedgedink om ʼn kort opsomming vir u te gee van die belangrike onderwerpe wat gedurende die jaar aangeraak is. CIPC JAARLIKSE OPGAWES In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X