OFFSHORE COMPANIES AND DOING BUSINESS IN SOUTH AFRICA – A COMPANIES ACT PERSPECTIVE
According to the most recent statistics released by the South African Revenue Service, South Africa remains a net importer of goods and services. Put differently, one could say that South Africans are more often clients in cross-border transactions than they would be the service provider. Many of our clients operate in this space, including foreign […]
HOME OFFICE EXPENDITURE
With current day realities manifesting in ever increasing distances required to be travelled to get to an office, traffic congestion, etc. more and more employers are opting to give their employees the option of working from home. The proliferation of “home offices” has surfaced in dramatic fashion in recent times. It is therefore only natural […]
REMOVING DIRECTORS OF A COMPANY
The Companies Act, 71 of 2008, requires that the business and affairs of any company be managed by or under the direction of its board, which has the authority to exercise all of the powers and perform any of the functions of the company, except to the extent that the Companies Act or the company’s […]
FINANSIëLE HULP DEUR MAATSKAPPYE MET UITREIKING VAN AANDELE
Afdeling 38 van die Maatskappywet, 61 van 1973 (nou herroep), het ‘n verbod bevat op maatskappye wat aandele op leningsrekening uitreik aan voornemende aandeelhouers. Dit is geïdentifiseer as een van die struikelblokke wat spesifiek in die pad van SEB-bemagtigingsooreenkomste gestaan het (wat dikwels beteken het dat SEB-deelnemers befondsing benodig het om in te skryf vir […]
FINANSIËLE HULP DEUR MAATSKAPPYE MET UITREIKING VAN AANDELE
Afdeling 38 van die Maatskappywet, 61 van 1973 (nou herroep), het ‘n verbod bevat op maatskappye wat aandele op leningsrekening uitreik aan voornemende aandeelhouers. Dit is geïdentifiseer as een van die struikelblokke wat spesifiek in die pad van SEB-bemagtigingsooreenkomste gestaan het (wat dikwels beteken het dat SEB-deelnemers befondsing benodig het om in te skryf vir […]
FINANSIëLE RISIKOBESTUUR VIR U KLEIN BESIGHEID: WEET U WAT OM TE DOEN?
Is dit werklik nodig om te weet hoe om finansiële risiko te bestuur? Die antwoord is ‘n besliste “Ja!” Dit kan die verskil beteken tussen ‘n suksesvolle besigheid en ‘n besigheid wat gedwing word om sy deure te sluit. Maak seker dat u u besigheid die beste moontlike kans gee om te oorleef en te […]
OPVOLGBEPLANNING
Die besit van ‘n besigheid vereis noukeurige opvolgbeplanning en is deel van jou boedelbeplanning, omdat jy moet bepaal wie jou gaan opvolg, of wie jou aandele gaan koop, of wie geregtig sal wees op die inkomste na jou dood. Die toekomstige eienaarskap van jou besigheid is op die spel. ‘n Vennootskap word outomaties ontbind by […]
NOTULES VAN DIREKSIEVERGADERINGS
Direksievergaderings en die besluite wat daartydens geneem word, kan bepalend wees vir die effektiewe funksionering van ‘n maatskappy. Kliënte word dus herinner aan die wetlike vereistes rakende direksievergaderings, soos bepaal in Artikel 73(6), (7) en (8) van die Maatskappywet 71 van 2008, wat stiptelik nagekom moet word. Die Wet vereis dat ‘n maatskappy notule moet […]
POPI-WET
Die konsepwet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, waarna algemeen verwys word as die POPI-wet, sal binnekort wetgewing word en is bedoel om die prosessering van persoonlike inligting te reguleer. Dit moet saamgelees word met ander relevante wette soos: Elektroniese Kommunikasie en Transaksies Wet 25 van 2002 (‘ECT’) Bevordering van Toegang tot Inligting Wet 2 […]