Skip to main content

DTVDH

Du Toit van den Heever: 75 jaar

Du Toit van den Heever fier vanjaar sy 75ste bestaansjaar. Ons het Mnr Willem du Toit waaronder al 4 die huidige direkteure hul klerkskap voltooi het gevra om paar gedagtes met ons te deel rakende die ontstaan en vorming van die firma. Dit is met groot dankbaarheid en waardering dat ek op hierdie wyse kan […]

Business sustainability: Greener, cleaner, cheaper

As the risks of climate change become more intense and prevalent in today’s world, businesses are feeling the pressure to adapt and rethink their business models, making sure they align with the needs of clients, employees, as well as the environment. The Main Advantages of a Green Office Why should you invest in a greener […]

Voormalige spioen se maklike manier om sterk wagwoorde te skep

Die Nasionale Kubersekuriteitsentrum (NCSC) in die Verenigde Koninkryk sê die gebruik van drie ewekansige woorde is ‘n goeie manier om ‘n sterk en unieke wagwoord te skep wat maklik is om te onthou. Die “drie ewekansige woorde” beleid van die NCSC raai mense aan om nie woorde te gebruik wat geraai kan word nie. As […]

Wat is “vishing”?

Jy het waarskynlik gehoor van “vishing”, waar ‘n bedrieër voorgee om ‘n gesagsfiguur in ‘n e-pos te wees om jou te bedrieg om sensitiewe persoonlike of finansiële inligting bekend te maak. Stem “phishing”, of “vishing”, is wanneer iemand dieselfde soort bedrog telefonies probeer. Soms sal ‘n bedrieër beide tegnieke in kombinasie gebruik. In die digitale […]

Het Afrikaans nog ’n plek in besigheid?

Globalisering is ’n onvermybare nagevolg van ’n tegnologiese-gedrewe wêreld waar die beperkings van tyd en plek minder en minder begin saak maak. Dit wil voorkom dat die wêreldwye Covid-19 pandemie verdere globalisering tot gevolg gehad het weens die internasionale inspanning om die virus finaal te oorwin. Tussendeur die globalisering, het Afrikaans nog ’n plek in besigheid, of […]

Why bigger isn’t better in business

In the world of business, your earnings can make a large difference between getting investors to invest in your business and being completely overlooked. Many business owners think that the more money they bring in, the more likely it is that investors will show interest. This is true to some extent, but in actuality, thinking […]

Personal liability of directors of non-profit organisations

I am a director of an NPO. Can I be held liable in my personal capacity for damages caused by or debt incurred by the organisation? I thought that I was doing something good. What does it mean to carry on business recklessly? Can I be held accountable if I knew about dodgy transactions but it was not my signature on the […]

PAIA deadline extended

Up to now, an exemption has allowed smaller private bodies to be exempt from developing a manual.  The current exemption has been extended by a further six (6) months effective from 1 July 2021 to 31 December 2021 to afford private bodies that are currently exempted adequate time to compile their PAIA Manual. Please see […]

Toekoms van werk: Bou ´n volhoubare toekoms

“Die grootste generasie jongmense in die geskiedenis staan op die punt om die wêreld te erf – en hulle moet ´n wêreldwye leer- en vaardigheidskrisis trotseer. Die privaat sektor moet met regerings saamwerk om die vaardigheidsgapings te verklein en jongmense die geleenthede te gee wat hulle nodig het om hul potensiaal te bereik. Die moontlikhede […]

Hou op om verskonings te aanvaar, begin resultate sien

Niemand is lief vir verskonings nie. Dit is selfs erger wanneer dit blatant voor die hand liggend is dat die taak wat jy toegewys het aan een van jou werknemers heeltemal oor die hoof gesien, of nie geprioritiseer is nie en oorgelaat word tot die laaste minuut, wat veroorsaak dat dit ‘n probleem word of […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X