DTVDH

2018: ’N JAAR IN BELASTING

Ons kyk terug op sommige van die belangrike hoogtepunte (en laagtepunte) van die 2018 belastingjaar. Davis-belastingkomitee handel sy werk af Die Davis-belastingkomitee (DBK) is in 2013 aangestel deur die Minister van Finansies om die rol van die belastingstelsel in die bevordering van inklusiewe ekonomiese groei, werkskepping, ontwikkeling en fiskale volhoubaarheid, te ondersoek. Die komitee het […]

GELDIGE BTW-FAKTUURVEREISTES VIR BTW-ONDERNEMERS

Wanneer u iets vir u besigheid aankoop moet u verseker dat u ’n geldige belastingfaktuur ontvang. Dit stel u in staat om insetbelasting van die SAID te eis. Met die wysiging van die BTW-koers van 14% na 15% , het BTW nou weer onder die soeklig gekom. Hiermee saam word daar nou meer gefokus op […]

DIE EIS VAN INSETBELASTING VIR BTW-DOELEINDES OP ONROERENDE EIENDOM

Wanneer ’n geregistreerde BTW-ondernemer ’n eiendom verkoop, is die transaksie onderhewig aan BTW, en nie aan hereregte nie. [1] Waar die koper van die eiendom self ’n BTW-ondernemer is, kan insetbelasting geëis word teen die verkrygingsprys wat vir die eiendom betaal is, wat in die meeste gevalle effektief gelyk sal wees aan die BTW wat […]

BTW: ALGEMENE TEENVERMYDINGSMAATREËLS

Die meeste belastingwette in Suid-Afrika bevat ’n algemene oorheersende bepaling in die vorm van algemene teenvermydingsmaatreëls[1]. Kragtens hierdie bepalings, waar die algemene teenvermydingsmaatreëls se bepalings van toepassing is, is die Kommissaris van die SAID by magte om in die algemeen ’n tersaaklike transaksie na goeddunke te behandel ten einde die belastingvermydingseffek van die transaksie aan […]

BTW EN HEREREGTE

Ons word dikwels gevra of die verkoop of aankoop van vaste eiendom onderhewig is aan BTW of hereregte. Dit lyk of verwarring veral voorkom in gevalle waar óf die verkoper óf die koper ’n geregistreerde BTW-ondernemer is. Die antwoord op hierdie vraag is vervat in die Wet op Hereregte[1] en spesifiek  in artikels 2 en […]

BTW EN GEMEENREGTELIKE DIEFSTAL

‘n Onlangse beslissing het belangstelling gewek in die kwessie of belastingbetalers wat in gebreke bly om die korrekte bedrag aan BTW oor te betaal, bo en behalwe ander statutêre misdrywe wat deur die Wet op BTW, 89 van 1991, voorgeskryf word, ook van gemeenregtelike diefstal aangekla kan word. In Director of Public Prosecutions, Western Cape […]

OORDRAG VAN EIENDOM: IS BTW OF HEREREGTE BETAALBAAR?

Die Koper is verantwoordelik vir die betaling van die oordragkoste wanneer ‘n onroerende eiendom aangekoop word, maar dan moet verder bepaal word of BTW of hereregte op die transaksie aan SAID betaalbaar is. By die oordrag van onroerende eiendom is daar altyd  BTW of hereregte betaalbaar aan SAID. Daar word na die status van die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X