Skip to main content

DTVDH

TIEN WENKE VIR KLEINSAKE-EIENAARS TYDENS MOEILIKE FINANSIËLE TYE

Wanneer die ekonomie stadig is, sukkel kleinsake-eienaars om te oorleef, baie vir die eerste keer. Finansiële probleme verbruik waardevolle tyd- en sakebronne, maar moet proaktief hanteer word. Maak ook gebruik van jou finansiële adviseur of jou bankier; hulle het die kundigheid en kennis van jou besigheid en die finansiële welsyn daarvan. In moeilike tye is […]

5 COMMON SMALL BUSINESS MONEY MISTAKES

Of all the roles a small business owner takes on, often the most challenging is managing the business’s finances. You can improve your chances for success – and your profitability — by being aware of and steering clear of these common small business money mistakes.  Insufficient Cash Insufficient cash is one of the leading causes of […]

FINALE EN VERWATERDE WETGEWING MET BETREKKING TOT LAERENTE-LENINGS EN TRUSTS

Die Nasionale Tesourie se hernude fokus op die belasting van trusts is alom verwag en dit was nie verrassend toe die eerste weergawe van die Draft Taxation Laws Amendment Bill, 2016, wat bedoel is om die nuwe artikel 7C van die Wet op Inkomstebelasting, 58 van 1962 te word, verlede jaar bekend gestel is nie. […]

FINANSIëLE HULP DEUR MAATSKAPPYE MET UITREIKING VAN AANDELE

Afdeling 38 van die Maatskappywet, 61 van 1973 (nou herroep), het ‘n verbod bevat op maatskappye wat aandele op leningsrekening uitreik aan voornemende aandeelhouers. Dit is geïdentifiseer as een van die struikelblokke wat spesifiek in die pad van SEB-bemagtigingsooreenkomste gestaan het (wat dikwels beteken het dat SEB-deelnemers befondsing benodig het om in te skryf vir […]

FINANCIAL ASSISTANCE BY COMPANIES TO ISSUE SHARES

Section 38 of the Companies Act, 61 of 1973 (now repealed) contained a prohibition against companies issuing shares to prospective shareholders on loan account. This was identified as one of the hurdles in the way of BEE empowerment deals specifically (which quite often involves BEE participants requiring funding to be able to subscribe for shares […]

DIESEL RABAT: HOU JY ‘N LOGBOEK BY?

Diesel rabatte word deur die Doeane- en Aksynswet gereguleer. Daarvolgens is kwalifiserende ondernemings geregtig op n rabat van R2.62/liter op slegs 80% van alle diesel verbruik (nie liters aangekoop) vir primêre produksie-aktiwiteite. Geen privaat verbruik is toelaatbaar nie en moet buite rekening gelaat word. SARS vereis dat volledige logboeke bygehou moet word wat sal aandui […]

FINANSIËLE BYSTAND AAN DIREKTEURE

‘n Maatskappy wat geld aan sy direkteure leen, mag dit moontlik ‘n moeiliker proses vind as wat dit aanvanklik blyk – selfs in die geval van sogenaamde “eenmanmaatskappye”. Daar is verskeie vereistes waaraan voldoen moet word volgens die Wet op Maatskappye 71 van 2008, sowel as sekere potensiële slaggate in die Wet op Inkomstebelasting 58 […]

FINANCIAL ASSISTANCE AND THE COMPANIES ACT

One of the more significant changes that the “new” Companies Act, 71 of 2008, brought about was that a company may now provide financial assistance to prospective shareholders to subscribe for shares in that company.  In other words, it may lend persons money to enable them to subscribe for shares in the lender (although other […]

WATTER BELEGGING IS DIE BESTE? HOE OM JOU OPSIES TEEN MEKAAR OP TE WEEG

Ons word almal vertel dat ons moet spaar en geld belê. As jy nou ‘n mooi bedrag gespaar het, hoe moet jy dit belê? Watter tipe belegging moet jy maak? Die antwoorde sal van ‘n aantal oorwegings afhang, waarvan die belangrikste jou risikotoleransie is. In hierdie artikel word daar gepoog om ‘n bietjie lig te […]

‘N PAAR FINANSIËLE TERME GEBRUIK IN DIE MEDIA: WEET JY WAT HIERDIE TERME BETEKEN?

Die media gebruik gereeld finansiële terme sonder om veel ag daarop te slaan dat gebruikers nie altyd presies weet wat hierdie terme beteken nie. Soms weet lesers en luisteraars wat die woorde beteken, maar in ander gevalle is hulle totaal in die donker gelaat rakende die werklike betekenis van die terme. Indien jy die betekenisse, […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X