Diesel rabatte word deur die Doeane- en Aksynswet gereguleer. Daarvolgens is kwalifiserende ondernemings geregtig op n rabat van R2.62/liter op slegs 80% van alle diesel verbruik (nie liters aangekoop) vir primêre produksie-aktiwiteite. Geen privaat verbruik is toelaatbaar nie en moet buite rekening gelaat word.
SARS vereis dat volledige logboeke bygehou moet word wat sal aandui die hoeveelheid liters diesel wat verbruik is, voertuig/implement, datum en doel van aanwending.
Geen diesel rabat mag geeis word sonder volledige logboeke nie.
Kontak ons gerus vir bystand www.dtvdh.co.za