NAKOMING VAN DIVIDENDBELASTING
Ons kliënte sal bewus wees daarvan dat Dividendbelasting die ou Sekondêre Belasting op Maatskappye (SBM) effektief reeds op 1 April 2012 vervang het. In kort was die SBM maatskappybelasting wat bereken is as ‘n faktor van dividende wat deur daardie maatskappy verklaar is. Die regime was egter ietwat uit voeling met internasionale neigings (wat ook […]
VERSOEK TOT OPSKORTING VAN BETALING
Die “betaal nou, argumenteer later” reël wat vervat is in Afdeling 164 van die Wet op Belastingadministrasie, 28 van 2011, vereis van belastingbetalers om enige belasting verskuldig in terme van ‘n belastingaanslag te betaal, ongeag of die betrokke belastingaanslag deur die belastingbetaler betwis word. Met ander woorde – en soos die naam voorstel – selfs […]
SAL DIE SAID TOELAAT DAT U MAATSKAPPY/BESLOTE KORPORASIE SE AANGESLANE VERLIES BENUT WORD?
Onder normale omstandighede sal die SAID ‘n belastingbetaler toelaat om die vorige belastingjaar se aangeslane verlies oor te dra en af te trek van die huidige belastingjaar se belasbare inkomste. Daar is egter sekere omstandighede waaronder die SAID nie sal toelaat dat ‘n belastingbetaler ’n aangeslane verlies oordra na die huidige belastingjaar nie en die […]