Wanneer is kapitaalwins belasting betaalbaar met verkoop van vaste eiendom?
Mnr. A sluit op 1 Januarie 2024 ‘n ooreenkoms om vaste eiendom, Gebou A, aan Mnr B te verkoop, onderhewig daaraan dat Mnr B ‘n onvoorwaardelike koopooreenkoms gesluit het om sy eie vaste eiendom, Gebou B, teen 10 Februarie 2024 te verkoop. Mnr B sluit ‘n onvoorwaardelike ooreenkoms vir die verkoop van Gebou B op […]
Testamentêre trusts het steeds hul plek

Hoe om jou bates teen roofdiere te beskerm—insluitend die SAID Trusts het die afgelope paar jaar baie kritiek ontvang, met die SAID wat hulle afkeer uitspreek van die gebruik van trusts as ‘n manier om belasting te vermy. ‘n 2008-Saak waarby ‘n eiendomstrust betrokke was, waar die begunstigdes verander is in die hoop om die […]
Verwagtinge vir die 2021-Begroting
Op die 24ste Februarie vanjaar sal die Minister van Finansies, Tito Mboweni, weereens die jaarlikse Begrotingsrede kort op die hake van die Staatsrede van President Cyril Ramaphosa net ’n week vroeër lewer. Na aanleiding van die verwagte R700 biljoen begrotingstekort vir die huidige siklus, sal Minister Mboweni forseer word om ’n paar drastiese besluite te […]