BTW-koers

April 16, 2018

DIE BTW-VERHOGING EN VERKOPE VAN VASTE EIENDOM

Op 21 Februarie 2018 het die vorige Minister van Finansies, Malusi Gigaba, aangekondig dat die Nasionale Tesourie besluit het om die BTW-koers met ingang 1 April […]
March 19, 2018

BTW-VERHOGING VAN 14% TOT 15%

Die Minister van Finansies het in sy onlangse Begrotingsrede aangekondig dat die BTW-koers met ingang 1 April 2018 van 14% tot 15% verhoog sal word. Verskeie […]
November 14, 2016

NULKOERS-BTW VERDUIDELIK

Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) word tans tipies gehef teen 14% op alle belasbare voorraad of dienste wat deur geregistreerde BTW-ondernemers gelewer word. Belasbare voorraad sluit […]