Kan verliese uit ‘n trust verdeel word?
Op 18 Maart 2021 het die Hoogste Hof van Appèl uitspraak gelewer in die geval van Massmart Holdings Beperk v Die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Die saak het gehandel oor verliese wat binne die breër Massmart aangegaan is ten opsigte van die belegging van ekwiteitsinstrumente as deel van ‘n werknemer aandele-aansporingskema. Die meganisme van die […]
Gee om vir jou geliefdes deur om te gee vir hul toekoms
Ons het dit almal al in films en romans gesien: ’n jong, niksvermoedende persoon word eendag wakker om uit te vind dat hulle ’n buitengewone groot boedel geërf het van ’n verlangse familielid wat hulle skaars geweet het bestaan. Ons skryf dit toe aan ’n absurditeit. So iets sou nooit in die regte lewe kon gebeur nie, sou dit? Alhoewel dit vergesog lyk, vind intestate opvolging baie meer gereeld plaas as wat ‘n mens sou dink. Statistieke van die Meester […]
SPECIAL TRUSTS
The Income Tax Act[1] includes specific provisions for “special trusts”. These trusts are taxed on the same sliding scale applicable to natural persons, which could be lower than the current 45% flat rate applicable to conventional trusts. Capital gains tax (“CGT”) is also lower within a special trust, at a maximum rate of 18% compared to […]
WAT IS DIE TOEKOMS VAN TRUSTS?
Een van die vrae waarmee ons die meeste deur ons kliënte gekonfronteer word, is wat die toekoms van trusts in Suid-Afrika is. Sommige vrae verwys selfs na die wanopvatting dat die trust as regsinstrument self op die punt staan om in Suid-Afrika geheel en al geskrap te word! Die huidige fel debat is geensins so […]
IS DIT NODIG VIR ‘N TESTAMENT?
‘n Ma se begeerte dat haar dogter haar verloofring erf, sal dalk nie bewaarheid word indien sy nie ‘n geldige, skriftelike testament nalaat nie, aangesien haar boedel dan in terme van die Wet op Intestate Erfopvolging No 81 van 1987 verdeel sal word. ‘n Testament sal jou die gemoedsrus gee dat jou bates sover moontlik […]
VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN TRUSTBELASTING
Anders as ander maande, handel hierdie nuusbrief nie oor ’n tegniese aspek wat u moontlik reeds in u besigheid teëgekom het nie. Hierdie maand oorweeg ons die vraag wat waarskynlik in meeste belastingpligtiges se gedagtes bestaan ná die aanbevelings van die Davis Tax Committee (DTC) rakende die toekoms van trustbelasting, naamlik: Moet ek my trust-strukture […]
VOOR- EN NADELE VAN TRUSTS
Trusts hou verskeie voordele, maar ongelukkig ook nadele in. Alhoewel hierdie waarskynlik nie ‘n samevatting van alle voordele en nadele is nie, deel ons graag ons ondervinding van die vernaamste voor- en nadele by die oorweging van ‘n Trust met u. Voordele: Groei wat in die trustbates plaasvind, vestig in die Trust en nie in […]