All value-added tax (VAT) vendors that have gone through a VAT verification from the South African Revenue Service know how frustrating the delays on input VAT refunds can be […]
Daar is enkele gevalle waar BTW nie teen die standaardkoers van 15% gehef word nie. In hierdie nuusbrief onderskei ons tussen die verskillende lewerings wat BTW […]
Since 2015, foreign suppliers of electronic services (such as audio-visual content, e-books etc.) in South Africa are deemed to operate an enterprise for VAT locally. Although […]
VAT is an integral part of our economic society and is something that influences everyone, especially businesses in South Africa. In this article, we will discuss […]
South African value-added tax (VAT) vendors are often unsure of the tax consequences of issuing invoices to foreign customers or clients and whether such services should […]
Om by iemand in die rooi te wees is vir meeste ’n onaangename ervaring, veral as die skuldeiser die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) is. Omstandighede lei […]
Wanneer u iets vir u besigheid aankoop moet u verseker dat u ’n geldige belastingfaktuur ontvang. Dit stel u in staat om insetbelasting van die SAID […]
Op 21 Februarie 2018 het die vorige Minister van Finansies, Malusi Gigaba, aangekondig dat die Nasionale Tesourie besluit het om die BTW-koers met ingang 1 April […]
Die Minister van Finansies het in sy onlangse Begrotingsrede aangekondig dat die BTW-koers met ingang 1 April 2018 van 14% tot 15% verhoog sal word. Verskeie […]
Kragtens artikel 17 van die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde, 89 van 1991, is ’n geregistreerde BTW-ondernemer daarop geregtig om enige BTW-bedrae wat betaal is […]
Wanneer ’n geregistreerde BTW-ondernemer ’n eiendom verkoop, is die transaksie onderhewig aan BTW, en nie aan hereregte nie. [1] Waar die koper van die eiendom self […]
Die meeste belastingwette in Suid-Afrika bevat ’n algemene oorheersende bepaling in die vorm van algemene teenvermydingsmaatreëls[1]. Kragtens hierdie bepalings, waar die algemene teenvermydingsmaatreëls se bepalings van […]
Ons word dikwels gevra of die verkoop of aankoop van vaste eiendom onderhewig is aan BTW of hereregte. Dit lyk of verwarring veral voorkom in gevalle […]
Despite the fact that SARS has upheld their philosophy of education, service, and thereafter enforcement, they have noticed an increase in taxpayers not submitting their tax […]
Dit is ’n gevestigde beginsel dat geregistreerde BTW-handelaars ‘n aftrekking mag eis vir insetbelasting op goedere of dienste wat aangeskaf is vir gebruik tydens die maak […]
Eiendomsverwante transaksies is gewoonlik betekenisvolle transaksies, daarom moet belastingoorwegings wat daaraan verbind word, deeglik bestudeer word. Een sodanige oorweging behels die tydsberekening van die verhandeling van […]
Die voorlopige belasting-regime funksioneer as ‘n deurlopende kontantvloeimeganisme ten gunste van die Regering waarvolgens belasting voorlopig betaal word op inkomste verdien in afwagting op die finale […]