Belangrike sperdatums tot 28 Februarie 2024
Hier volg ‘n paar belangrike sperdatums om in gedagte te hou: 15 September 2023 – EMP Rekonsiliasie periode open vir indiening 23 Oktober 2023 – 2023 Inkomste belasting opgawes vir nie-voorlopige belasting pligtige persone 31 Oktober 2023 – EMP rekonsiliasies t.o.v. 31 Augustus 2023 29 Desember 2023 – BTW opgawes t.o.v. 30 November 2023 5 […]
DERDE VOORLOPIGE BELASTINGBETALINGS
oorlopige belastingbetalers moet jaarliks twee opgawes indien: een ses maande na die aanvang van die betrokke jaar van aanslag en ‘n tweede opgawe op die laaste dag van die betrokke belastingjaar.[1] Voorlopige belastingbetalers is belastingbetalers wat inkomste in ‘n ander vorm as salarisinkomste (waarvan LBS maandeliks afgetrek word) verdien, en om hierdie rede maak die […]