Belangrike sperdatums tot 28 Februarie 2024

Alles wat u moet weet oor Voordelige Eienaarskap CIPC opgawes (“Beneficial Ownership”)
September 11, 2023
Flying towards a tax saving: Double tax agreement, or financial emigration?
September 11, 2023

Hier volg ‘n paar belangrike sperdatums om in gedagte te hou:

15 September 2023 – EMP Rekonsiliasie periode open vir indiening

23 Oktober 2023 – 2023 Inkomste belasting opgawes vir nie-voorlopige belasting pligtige persone

31 Oktober 2023 – EMP rekonsiliasies t.o.v. 31 Augustus 2023

29 Desember 2023 – BTW opgawes t.o.v. 30 November 2023

5 Januarie 2024 – Desember 2023 PAYE opgawes en betaling

24 Januarie 2024 – 2023 Inkomste belasting opgawes vir voorlopige belasting pligtige persone

24 Januarie 2024 – 2023 Inkomste belasting opgawes vir Trusts

29 Februarie 2024 – 2023 Inkomste belasting opgawes vir Maatskappye en BK ‘s

29 Februarie 2024 – 2de Voorlopige belasting opgawes t.o.v. 28 Februarie 2024 jaareinde

Hierdie artikel is ‘n algemene inligtingsblad en moet nie as regs- of ander professionele advies gebruik of vertrou word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of vir enige verlies of skade wat voortspruit uit vertroue op enige inligting hierin nie. Kontak altyd u adviseur vir spesifieke en gedetailleerde advies. Foute en weglatings behalwe (E&OE).

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X