Skip to main content

DTVDH

Hoe om nie aanlyn skade te ly nie

Aangesien baie van ons deels (party van ons feitlik heeltyds) digitaal werk, is dit nie meer onwaarskynlik om bedrog teen te kom nie. Met werk van die huis af het hierdie risiko vertiendubbel, wat beteken dat persoonlike en besigheidsdata ‘n groeiende bron van kommer is. Hieronder is ‘n paar top wenke om veiliger aanlyn te […]

Pasop vir swendelary tydens die belastingseisoen

Aan die einde van Augustus 2020 was ‘n groot kredietburo in Suid-Afrika die teiken van ‘n data-inbraak waartydens miljoene privaat datarekords van individue en maatskappye gekompromitteer is. Sulke data-lekkasies, tesame met die belastingindiening seisoen, bied die ideale geleentheid vir die misbruik van belastingbetalers se inligting en kan lei tot moontlike finansiële verlies. Die inherente kwesbaarheid van belastingbetalers se onderhandelinge met die SAID en die algemene vrees vir die belastingproses is die swendelaar se brood en botter – en […]

INTERNET SECURITY

Don’t get caught by fraudsters. Stay alert and protect yourself from cyber scams like phishing. Phishing is a scam used by fraudsters to obtain your login information via fake emails with links or attachments which direct you to a webpage resembling your bank website. Pay attention to the “greeting” used in any email you receive. […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X