Du Toit van den Heever: 75 jaar
Du Toit van den Heever fier vanjaar sy 75ste bestaansjaar. Ons het Mnr Willem du Toit waaronder al 4 die huidige direkteure hul klerkskap voltooi het gevra om paar gedagtes met ons te deel rakende die ontstaan en vorming van die firma. Dit is met groot dankbaarheid en waardering dat ek op hierdie wyse kan […]
ADMINISTRATIEWE OORTREDINGSBOETES VIR UITSTAANDE KORPORATIEWE INKOMSTEBELASTINGOPGAWES
Oor die algemeen moet alle geregistreerde maatskappye binne 12 maande na die einde van die maatskappy se finansiële jaareinde korporatiewe inkomstebelastingopgawes (CIT) indien. Dit is van toepassing op alle maatskappye wat in Suid-Afrika gevestig is, wat broninkomste in Suid-Afrika ontvang of wat ’n permanente onderneming of ’n tak in Suid-Afrika in stand hou. Op 29 […]