Pasop vir onverwagte belasting aanspreeklikheid
Belastingbetalers met veelvuldige bronne van inkomste is dikwels verras wanneer hul belasting aanslag aandui dat hulle geld aan SAID verskuldig is. As jy inkomste uit verskillende bronne verdien wat annuïteite van verskeie verskaffers insluit, of as jy ander verskillende bronne van inkomste soos ‘n salaris, huurinkomste of rente inkomste verdien, mag jy in wees vir […]
LBS EN DIE VERGOEDING VAN DIREKTURE (EN LEDE) VANAF 1 MAART 2017
Baie mense sou in die nasionale media kennis geneem het dat die Wysigingswet op Belastingadministrasiewette, 16 van 2016, op 11 Januarie 2017 deur President Zuma onderteken is. Een van die baie veranderinge wat die Wet invoer is die intrekking van par. 11C van die Vierde Skedule tot die Wet op Inkomstebelasting, 58 van 1962. Die […]