DTVDH

Hoe om beleggings geleenthede te evalueer

‘n Lonende belegging begin met ‘n deeglike evaluering. Om te verstaan hoe om beleggings geleenthede te evalueer, stel jou in staat om jou finansiële toekoms te beskerm. Dit gaan nie net daaroor om ‘n potensieel winsgewende onderneming raak te sien nie, maar ook om vas te stel of die geleentheid in lyn is met jou […]

DINK U DAARAAN OM ‘N BATE TE VERKOOP?

Wat gebeur wanneer u ’n bate verkoop? Wanneer u ’n bate verkoop of van die hand sit, realiseer u óf ’n wins óf ’n verlies uit die ruiling. Wanneer u ’n wins realiseer, is u onderhewig aan kapitaalwinsbelasting (KWB) op daardie gerealiseerde wins. Is alle bates onderhewig aan KWB? Nie alle bates is onderhewig aan […]

BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN DIE JAARLIKSE UITSLUITING

Die 2018-belastingseisoen is in volle swang en dit is die moeite werd om na ’n algemene dwaling aangaande die vasstelling van kapitaalwinsbelasting vir individuele belastingbetalers en veral die rol van die “jaarlikse uitsluiting”, te kyk. Deur te verseker dat die jaarlikse uitsluiting akkuraat toegepas word soos bepaal in die Agtste Bylae tot die Inkomstebelastingwet[1], veral […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X