Kan verliese uit ‘n trust verdeel word?
Op 18 Maart 2021 het die Hoogste Hof van Appèl uitspraak gelewer in die geval van Massmart Holdings Beperk v Die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Die saak het gehandel oor verliese wat binne die breër Massmart aangegaan is ten opsigte van die belegging van ekwiteitsinstrumente as deel van ‘n werknemer aandele-aansporingskema. Die meganisme van die […]
DIESELKORTINGS – LEIDING VAN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL
Boerdery is ‘n kwalifiserende aktiwiteit onder die Diesel Terugbetalingskema. Die meeste boerderybedrywighede kwalifiseer om vir die Diesel-Terugbetalingskema geregistreer te word. Die persoon wat die boerdery bedryf, kan dus aansoek doen om registrasie by die Diesel-Terugbetalingskema, mits die onderneming vir BTW geregistreer is. Ingevolge artikel 75(1C)(a)(iii) van die Doeane- en Aksynswet 91 van 1964 (die artikel): “Die […]