BTW-GEVOLGE VAN VERANDERING IN VOORGENOME GEBRUIK VAN GOEDERE
Dit gebeur dikwels dat ‘n besigheid goedere aankoop, maar dit dan op ‘n ander manier aanwend as wat die plan was op die oomblik toe die goedere aangekoop is. Byvoorbeeld, ‘n alleeneienaar wat motors verkoop, mag besluit om een van die gekoopte voertuie vir persoonlike gebruik aan te wend. Net so mag ‘n eiendomsontwikkelaar besluit […]
GOEDERE EN DIENSTE OP KREDIET BEKOM VANAF BTW-HANDELAARS
Dit is ’n gevestigde beginsel dat geregistreerde BTW-handelaars ‘n aftrekking mag eis vir insetbelasting op goedere of dienste wat aangeskaf is vir gebruik tydens die maak van belasbare voorrade as deel van die bedryf van ‘n onderneming.[1] Byvoorbeeld, ‘n BTW-handelaar koop handelsvoorraad by ‘n ander handelaar met die doel om dit vervolgens aan sy kliënte […]