Beskerm jou huis teen brande
Met die onlangse brand op Tafelberg wat ‘n kabinetsminister se huis asook die UCT Jager-biblioteek (wat historiese dokumente en boeke gehuisves het) en Mostert ‘s Meul (die oudste oorlewende windmeul in SA) vernietig het, het die verwoesting wat ‘n brand kan veroorsaak, aan die voorpunt van talle eiendoms eienaars se aandag gebring. Dit kom net […]
DIE EIS VAN INSETBELASTING VIR BTW-DOELEINDES OP ONROERENDE EIENDOM
Wanneer ’n geregistreerde BTW-ondernemer ’n eiendom verkoop, is die transaksie onderhewig aan BTW, en nie aan hereregte nie. [1] Waar die koper van die eiendom self ’n BTW-ondernemer is, kan insetbelasting geëis word teen die verkrygingsprys wat vir die eiendom betaal is, wat in die meeste gevalle effektief gelyk sal wees aan die BTW wat […]
‘N TYDSBEREKENING-ANOMALIE WANNEER EIENDOM VERHANDEL WORD
Eiendomsverwante transaksies is gewoonlik betekenisvolle transaksies, daarom moet belastingoorwegings wat daaraan verbind word, deeglik bestudeer word. Een sodanige oorweging behels die tydsberekening van die verhandeling van onroerende bates wat deur persone besit is as kapitale bates. Verkoop van sodanige eiendom sal ‘n transaksie behels wat onderworpe is aan kapitaalwinsbelasting (“KWB”). Hierdie artikel bespreek wanneer die […]
VOORLOPIGE BELASTING WANNEER U EIENDOM VERKOOP WORD
Die voorlopige belasting-regime funksioneer as ‘n deurlopende kontantvloeimeganisme ten gunste van die Regering waarvolgens belasting voorlopig betaal word op inkomste verdien in afwagting op die finale belastingaanspreeklikheid wat bereken word wanneer ‘n persoon finaal vir inkomstebelasting aangeslaan word. Wanneer ‘n persoon vir voorlopige belasting geregistreer is, word daar vereis dat vooruitskattings van belasbare inkomste sesmaandeliks […]