Skip to main content

DTVDH

ARTIKEL 7C – ’N PRAKTIESE UITEENSETTING

Wat is artikel 7C? Hierdie artikel van die Inkomstebelastingwet is ’n teenvermydingsmaatreël wat gerig is op transaksies tussen verbonde persone en trusts, waar ’n trust befonds word deur lae rente of rentevrye lenings. Dit word gewoonlik gedoen om te verseker dat bates deel vorm van die kapitaal van die trust, en dat die befondser (wat gewoonlik ’n […]

2018: ’N JAAR IN BELASTING

Ons kyk terug op sommige van die belangrike hoogtepunte (en laagtepunte) van die 2018 belastingjaar. Davis-belastingkomitee handel sy werk af Die Davis-belastingkomitee (DBK) is in 2013 aangestel deur die Minister van Finansies om die rol van die belastingstelsel in die bevordering van inklusiewe ekonomiese groei, werkskepping, ontwikkeling en fiskale volhoubaarheid, te ondersoek. Die komitee het […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X