Begrotingsrede 2020
Minister van Finansies, Tito Mboweni, het sy tweede Nasionale begrotingstoespraak op 26 Februarie 2020 gelewer. Ten spyte van die uitdagende Fiskale en makro-ekonomiese klimaat, was sy boodskap duidelik: “Ons ekonomie het voorheen gewen, en dit sal weer wen.” In die 2020 Begrotingsrede, is op die volhoubaarheid en die toekoms van die Suid-Afrikaanse ekonomie klem gele. […]
BTW-VERHOGING VAN 14% TOT 15%
Die Minister van Finansies het in sy onlangse Begrotingsrede aangekondig dat die BTW-koers met ingang 1 April 2018 van 14% tot 15% verhoog sal word. Verskeie belangrike sake moet in aanmerking geneem word om ’n gladde oorgang te verseker. Oor die algemeen word die verskaffing van goedere of dienste geag plaas te vind op die […]