DTVDH

Is a Logbook Really Necessary?

Or can SARS use code 3702 to audit potential business kilometres travelled? I have often wondered whether SARS officials thoroughly review the submitted logbooks when taxpayers claim for travel expenses incurred as a result of business travel, or are these requested just to tick a box This uncertainty has recently been rresolved—SARS audits the logbooks […]

Kubermisdaad – Maak dood seker voor jy betaal

Kubermisdaad word meer gesofistikeerd. Deur besigheid e-posse te onderskep, bedrieg hulle jaarliks miljarde rande suksesvol. Hoe werk dit? Bedrieërs sal ‘n e-posrekening “hack” deur “phishing”. Die slagoffer word mislei om hul gebruikersnaam en wagwoorde bekend te maak. Sodra bedrieërs toegang tot die e-posrekening het, sal hulle filter reëls opstel om e-posse wat verband hou met […]

SARS en Onderskattings Boetes

Ingevolge die Belastingadministrasie Wet kan SARS ‘n boete hef wanneer daar ’n onderskatting is wat die fiskus benadeel – tensy die onderskatting die gevolg was van ‘n “bona fide onopsetlike fout”. Die presiese interpretasie van die woorde wat voorsiening maak vir die heffing van onderskattings boetes, wat miljoene rande kan beloop, is onduidelik. Regspraak Twee […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X