DIESEL RABAT: HOU JY ‘N LOGBOEK BY?
Diesel rabatte word deur die Doeane- en Aksynswet gereguleer. Daarvolgens is kwalifiserende ondernemings geregtig op n rabat van R2.62/liter op slegs 80% van alle diesel verbruik (nie liters aangekoop) vir primêre produksie-aktiwiteite. Geen privaat verbruik is toelaatbaar nie en moet buite rekening gelaat word. SARS vereis dat volledige logboeke bygehou moet word wat sal aandui […]