DTVDH

Kry hierdie verkeerd en jou geliefdes mag dalk in die hof beland

Ek het instruksie aan my prokureur gegee om ’n testament vir my voor te berei aangesien my mees onlangse testament nie meer my wense weerspieël nie. My prokureur het die testament aan my gestuur met duidelike instruksies rakende hoe die testament onderteken moet word. Ek het my bure gevra om op te tree en te […]

Was your will signed in the presence of witnesses?

I gave instructions to my attorney to prepare a Will for me as my most recent Will no longer reflected my wishes. My attorney emailed the Will to me with clear instructions as to how I should go about signing the Will. I asked my neighbours to act and sign as witnesses. My neighbours signed the Will on all the pages and […]

Gee om vir jou geliefdes deur om te gee vir hul toekoms

Ons het dit almal al in films en romans gesien: ’n jong, niksvermoedende persoon word eendag wakker om uit te vind dat hulle ’n buitengewone groot boedel geërf het van ’n verlangse familielid wat hulle skaars geweet het bestaan. Ons skryf dit toe aan ’n absurditeit. So iets sou nooit in die regte lewe kon gebeur nie, sou dit? Alhoewel dit vergesog lyk, vind intestate opvolging baie meer gereeld plaas as wat ‘n mens sou dink. Statistieke van die Meester […]

KAPITAALWINSBELASTING NA DIE DOOD

Artikel 9HA van die Inkomstebelastingwet handel oor geagte verkope deur ’n oorledene. Hierdie artikel van die Wet veroorsaak dikwels verwarring, veral as daar erfgename of legate is anders as die langslewende gade. Ingevolge die bepaling, word ’n afgestorwe persoon behandel asof hy of sy hul bates op die sterfdatum van die hand gesit het, vir ’n bedrag wat ontvang is of opgeloop het en gelykstaande is aan […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X