The question of oil
Where will it go by 2030? As ordinary working people on the street, we will never know precisely what is happening behind closed doors at the White House, the Kremlin, or even Luthuli House—but there are always agendas at play that we may not be aware of. Many conspiracy theorists would have much to say […]
Wees waaksaam met selfoon diefstal
‘n Tipiese scenario behels dat ‘n persoon in die straat loop of by ‘n restaurant sit wanneer hul selfoon gesteel word. Ons neem dikwels aan dat selfoon diefstal gaan oor die dief wat die duur selfoon wil steel. Die werklike rede is dikwels meer ernstig – hulle wil deur die bank program in bankrekeninge kom. […]
SA krag aan te skakel?
Vir te lank het krag tekorte SA se ekonomiese groei gestuit. Moontlikhede is nou volop vir ondernemende ondernemings om nie net krag op te wek nie, maar om ook baat te vind in maatskaplike voordele en langtermyn winste. Alhoewel beleggings wat by infleksiepunt gemaak word dikwels die lonendste is, is hulle egter glibberig, omdat dit […]
PRAKTIESE OORWEGINGS VIR DIE EIS VAN DIE SAID COVID-19 VERLIGTING
Terwyl Suid-Afrika tans in inperking is, waartydens ’n aansienlike aantal ondernemings hul bedrywighede moes staak, het die regering ’n mate van belastingverligting aangekondig. Ondernemings wat aan belasting voldoen, met ’n omset van minder as R50 miljoen, sal oor die volgende vier maande 20% van hul LBS-verpligtinge en ’n deel van hul voorlopige korporatiewe inkomste belastingbetalings kan uitstel sonder […]
CYBERCRIME – WHAT YOU NEED TO DO TO PROTECT YOURSELF
Install a personal firewall product Hackers can infect home computers by connecting to your computer while you’re surfing the internet. The best way to protect your computer from unauthorised connections from the internet is to install a personal firewall. There are several options on the market, some of which are free. The firewall sits between […]