Ons by Du Toit Van Den Heever Ing het Vrydag saam gewerk en CANSA ondersteun. Almal het ‘n CANSA bandana gedra te ondersteuning van CANSA en ook personeel wat in die laaste tyd geraak is deur die siekte en ongeluk in hul families. Ons wil graag aan almal wat deur siekte en ongeluk geraak is in die laaste paar maande die versekering gee dat hul op ons ondersteuning kan staat maak.