DU TOIT VAN DEN HEEVER ING ONDERSTEUN CANSA BANDANA DAG EN DIE GEVEG TEEN KANKER
Ons by Du Toit Van Den Heever Ing het Vrydag saam gewerk en CANSA ondersteun. Almal het ‘n CANSA bandana gedra te ondersteuning van CANSA en ook personeel wat in die laaste tyd geraak is deur die siekte en ongeluk in hul families. Ons wil graag aan almal wat deur siekte en ongeluk geraak is […]