BTW EN HEREREGTE
Ons word dikwels gevra of die verkoop of aankoop van vaste eiendom onderhewig is aan BTW of hereregte. Dit lyk of verwarring veral voorkom in gevalle waar óf die verkoper óf die koper ’n geregistreerde BTW-ondernemer is. Die antwoord op hierdie vraag is vervat in die Wet op Hereregte[1] en spesifiek in artikels 2 en […]