GELDIGHEID VAN VOETSTOOTSKLOUSULES ONDER DIE WET OP GEBRUIKERSBESKERMING
Die tradisionele voetstootsklousule wat kragtens die gemene reg aanspreeklikheid van die verkoper vir enige gebreke in die goedere wat deur hom of haar verkoop word, uitsluit, het dikwels die verbruiker in ’n onbenydenswaardige posisie geplaas waarvoor hy/sy geen remedie gehad het nie. Hierdie besorgdheid oor gebreke is vererger waar tweedehandse goedere verkoop is, veral as […]