DTVDH

Mayday, Mayday! Is jy toegerus vir ‘n werkplek noodgeval?

Die identifisering van die moontlike gevare en nie so onmiddellike bedreigings is en bly noodsaaklik. Daar is ‘n verskeidenheid wette en regulasies wat die voorsorgmaatreëls teen gevare in ‘n werkplek voorskryf en dinge wat in plek moet wees indien ‘n noodgeval ontstaan. Die woord ‘Mayday’ is in die 1920’s geskep toe Frederick Stanley Mockford die voorstel […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X