DTVDH

DIE BTW-VERHOGING EN VERKOPE VAN VASTE EIENDOM

Op 21 Februarie 2018 het die vorige Minister van Finansies, Malusi Gigaba, aangekondig dat die Nasionale Tesourie besluit het om die BTW-koers met ingang 1 April 2018 van 14% tot 15% te verhoog. Sedertdien is ons praktyk toegeval met navrae oor die korrekte hantering van BTW, spesifiek in verband met die verkoop van residensiële eiendomme. […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X