Belasting op huurinkomste

Wat is huurinkomste? Indien ‘n individu ‘n eiendom verhuur (gewoonlik residensiële akkommodasie) en huurinkomste daarvoor ontvang, sal die bedrag ontvang onderhewig wees aan inkomstebelasting. Residensiële akkommodasie kan insluit: vakansiehuise bed-en-ontbyt instellings gastehuise die huur van ‘n gedeelte van jou huis, ‘n kamer of ‘n tuinwoonstel woonhuise, en ander soortgelyke residensiële Hoe word belasting op huurinkomste […]
DIE EIS VAN BTW-INSET OP “PRE-ONDERNEMING” UITGAWES
Kragtens artikel 17 van die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde, 89 van 1991, is ’n geregistreerde BTW-ondernemer daarop geregtig om enige BTW-bedrae wat betaal is op goedere en dienste wat verkry of ingevoer is en wat gebruik sal word ter bevordering van die betrokke BTW-onderneming, terug te eis. Die bevoegdheid om inset-BTW op hierdie […]