VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN TRUSTBELASTING
Anders as ander maande, handel hierdie nuusbrief nie oor ’n tegniese aspek wat u moontlik reeds in u besigheid teëgekom het nie. Hierdie maand oorweeg ons die vraag wat waarskynlik in meeste belastingpligtiges se gedagtes bestaan ná die aanbevelings van die Davis Tax Committee (DTC) rakende die toekoms van trustbelasting, naamlik: Moet ek my trust-strukture […]