DTVDH

Jou testament gee jou die laaste sê – selfs nadat jy weg is.

Volgens navorsing glo 45% van mense wat nie ‘n testament het nie dat hulle nie genoeg bates besit om boedel beplanning te regverdig nie – ‘n totale wanopvatting. Alhoewel die meeste van ons nie ‘n multimiljoen-dollar-boedel sal agterlaat nie, het almal een of ander vorm van ‘n bate, en om ‘n testament in plek te […]

Gee om vir jou geliefdes deur om te gee vir hul toekoms

Ons het dit almal al in films en romans gesien: ’n jong, niksvermoedende persoon word eendag wakker om uit te vind dat hulle ’n buitengewone groot boedel geërf het van ’n verlangse familielid wat hulle skaars geweet het bestaan. Ons skryf dit toe aan ’n absurditeit. So iets sou nooit in die regte lewe kon gebeur nie, sou dit? Alhoewel dit vergesog lyk, vind intestate opvolging baie meer gereeld plaas as wat ‘n mens sou dink. Statistieke van die Meester […]

BOEDELBEPLANNING VIR JONG VOLWASSENES

Dit is baie belangrik dat jy jou boedel beplan, wat ’n lewende testament, ’n laaste testament, en ’n lewende trust kan insluit. Dit kan help om jou gesin voor te berei vir moeilike tye, wanneer jy nie meer hier is om hulle te help of te adviseer nie. Ons lewens is besig om al hoe […]

IS DIT NODIG VIR ‘N TESTAMENT?

‘n Ma se begeerte dat haar dogter haar verloofring erf, sal dalk nie bewaarheid word indien sy nie ‘n geldige, skriftelike testament nalaat nie, aangesien haar boedel dan in terme van die Wet op Intestate Erfopvolging No 81 van 1987 verdeel sal word. ‘n Testament sal jou die gemoedsrus gee dat jou bates sover moontlik […]

U TESTAMENT – ‘N BELANGRIKE DOKUMENT

Die lewe is baie onvoorspelbaar en ons adviseer graag kliënte om erns te maak om ‘n testament in plek te hê en boedelbeplanning te doen. Hieronder is redes waarom dit een van u belangrikste prioriteite behoort te wees.  V:  Hoekom behoort ek ‘n testament te hê? A:  ‘n Testament stel u in staat om erfgename […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X