SAID HET DIE VOLGENDE KENNISGEWING AAN BELASTINGBETALERS UITGEREIK RAKENDE DIE TCC
Die uitreiking van die gedrukte Belastingklaringsertifikaat (TCC) sal na 25 Oktober 2019 beëindig word, aangesien ons ‘n veiliger elektroniese Belastingnakomingstatus-stelsel (TCS) ten volle implementeer. Sedert die implementering van die TCS-stelsel in 2015 het ons belastingbetalers aangeraai dat dit ons doel is om die gebruik van die gedrukte TCC te beëindig, en ons op ‘n komende […]