DTVDH

Belasting gevolge van ‘n skenking

Skenkings, wat effek ‘n ooreenkomste is waar een party instem om iets van waarde aan ‘n ander te skenk, word deur die Inkomstebelastingwet beheer en is as sodanig belasbaar. Daarom, voordat u aan u kind hul eerste motor gee of  u volwasse kind help om hul eerste eiendom te bekom, is dit  raadsaam om die […]

SKENKINGS

Of jy nou daaraan dink om jou seun finansieel te help om sy eerste eiendom te koop of om geld te skenk aan ‘n verdienstelike saak, daar is ‘n paar dinge wat jy in gedagte moet hou. Die Inkomstebelastingwet Nr 58 van 1962 definieer ‘n skenking as “’n gratis oormaking van eiendom, en ook ’n […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X