Reëls vir Elektroniese Kommunikasie

February 19, 2021

SARS se gesag om ‘n bank as invorderingsagent aan te stel

Beslissings in Suid-Afrikaanse howe vorm ‘n wesenlike bron van die wet. Die howe handhaaf die Grondwet en ontwikkel ‘n Gemenereg wat konsekwent is met die waardes van die Grondwet, sowel as die doel en gees van die Handves […]