DTVDH

Die voortdurende effek van COVID-19 op die eiendomsmark 

Alhoewel die werklike effek van die inperking eers oor ’n paar maande sigbaar sal wees, sodra die stof rondom die heropening van die ekonomie gaan lê het, is die vaste eiendomsmark steeds besig om ’n optimistiese vooruitsig te hê.  Maar al is dit steeds ’n kopersmark danksy verskillende maatreëls wat voor- en middel-inperking getref is om die ekonomie te help, bly die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X