Skip to main content

DTVDH

ONGEVALLE KOMMISSARIS OPGAWE

Die sperdatum vir die indiening van die Ongevalle Kommissaris opgawe (Return of Earnings) is 31/05/2015. Die tariewe word bepaal deur die sektor waarin u besigheid sake doen. Dit is belangrik om te kontroleer of daar op die Ongevalle aanslag die korrekte tarief volgens u sektor gebruik is. Maak ook seker dat die salarisse wat opgegee word […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X