DTVDH

Vroeë kansellasie van ‘n huurkontrak deur die huurder

2020 was ‘n onvoorspelbare jaar, om die minste te sê. Dit lyk amper asof elke nuwe week sy eie onsekerhede en bekommernisse inhou. In sulke tye is dit belangrik vir huurders van residensiële eiendomme om te weet wat hul regte is rakende die vroeë kansellasie van huurooreenkomste as gevolg van COVID-19, die opvolgende inperking en die algemene verandering van persoonlike omstandighede. As vertrekpunt kan die huurder die huurooreenkoms […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X