Skip to main content

DTVDH

Die Regering tree op teen “Spam” oproepe – hier is wat om te doen.

Die program sal in twee fases uitgerol word, met bemarkers wat tot April 2027 die tyd het om hul databasisse skoon te maak. Die Nasionale Opt-Out Register, gee Suid-Afrikaanse verbruikers ‘n gratis manier om ongevraagde kommunikasie van telebemarkers te stop. Dit sluit ongewenste direkte bemarking oproepe, SMS’e en ander elektroniese kommunikasie in. Die register, bestuur […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X