Beskerm jouself teen Kuberaanvallers

Kuberaanvallers word slimmer en probeer nuwe kwaadwillige maniere om jou inligting en geld te teiken. Ons het reeds vroeg in die jaar vals “phishing” eposse ontvang wat lyk of dit van verskaffers, SARS en banke af kom. Die 5 wenke hieronder kan help as ‘n voorsorgmaatreël om jou veilig te hou: Gebruik sterk wagwoorde en […]